Home
About Us
    ::    Staff
    ::    Unique aspects
Administrative Information
    ::    Enrollment
    ::    School Rules
    ::    School terms and times
    ::    School Fees
Facilities and Activities
News and Events
Photo Gallery
Contact Us
Enquiry Form
Links



Apply for MySchool card
LITTLE ELEPHANTS PRE-PRIMARY SCHOOL STAFF

We have fully qualified teachers for each age group who have all had years of experience and are dedicated to develop the full potential of each individual child while teaching the importance of being. We offer full tuition in both English and Afrikaans

Mev. Esther Beyleveld (Skoolhoof)
Klassie: Graad R – Afrikaans
Kwalifikasies: OD III Junior Primêr
Wat doen jy by Little Elephants:
  • Graad R Afrikaans onderwyseres
  • Afrigting van slagorkes / koor
  • Musiekonderrig
Geskiedenis:
Mev. Beyleveld is gebore op 21 November 1958 en het skoolgegaan by ‘n plaasskooltjie, Leeuwenbosch Laerskool en het haar Hoërskool loopbaan voltooi by KHS. Sy het daarna gaan verder studeer in Oudtshoorn by die Onderwyskollege.



Mev. Marisa Marais
Klassie: Graad RRR
Kwalifikasies: NQF Level 5 – Early Childhood Development
Wat doen jy by Little Elephants:
  • Klasonderwyser van RRR
Geskiedenis:
Mev. Marais is gebore op 1 April 1969. Sy het Laerskool Fairland bygewoon en haar hoërskool loopbaan voltooi by Hoërskool Florida. Sy het verder studeer deur Intec College.



Mej. Michelle-May Wentzel
Klassie: Graad RE
Kwalifikasies: BEd Grondslagfase, BEd Honneurs
Wat doen jy by Little Elephants:
  • Klasonderwyser van RE
Geskiedenis:
Mej. Wentzel is gebore 30 November 1988. Sy het skoolgegaan in Laerskool Knysna en Hoërskool Knysna. Sy het verder geleer by CPUT in Wellington en het graad gevang in Grondslagfase. Sy het ook haar Honneurs gedoen en spesialiseer in Spesiale Opvoeding.



Mej. Jessica Lee Sutcliffe
Klassie: Graad RR English
Kwalifikasies: BEd Grondslagfase
Wat doen jy by Little Elephants:
  • Klasonderwyser van RR English
Geskiedenis:
Mej. Sutcliffe is gebore op 27 Junie 1992. Sy het skoolgegaan in College Hill Primary School tot en met graad 3 en van daar af is nan a Riebeek College Girls High School van graad 4 tot matriek. Sy het grondslagfase gestudeer by NMMU in Port Elizabeth waar sy haar graad ontvang het.



Mej. Christa Boshoff
Klassie: Graad RR Afrikaans
Kwalifikasies: B.Psych (School counselling), M.A (Psychology), Ph.D (Psychology – Play therapy)
Wat doen jy by Little Elephants:
  • Klasonderwyser van RR Afrikaans
Geskiedenis:
Mej. Boshoff is gebore op 22 Maart 1983 en het groot geword en skoolgegaan in Benoni, Gauteng. Sy het verder studeer aan die Universiteit van die Vrystaat en haar grade B.Psych en M.A ontvang. Sy het begin werk as lektriese by die Universiteit van die Vrystaat en daarna haar Ph.D voltooi aan die Noordwes Universiteit.



Site designed, sponsored and hosted by

S2 Web Solutions